Petula Clark

Petula Clark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sally Olwen Clark
Geboorte 15 November 1932 (1932-11-15)
Ewell, Surrey, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1939–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Petula Clark (gebore 15 November 1932) is 'n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Finian's Rainbow (1968), Goodbye, Mr. Chips (1969), Mystery Men (1999), en Drop Dead Gorgeous (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search